School sport

Highlanders enjoy athletics day

Highlands College recently had their athletics day. Ms Fatima Mahomed, Highlands owner said that all the teachers worked very hard to ensure that the athletics day was successful

Ses bestes op pad na ASA’s

Ses atlete van Hoërskool Lydenburg sal Mpumalanga in die 2016 Atletiek Suid-Afrika (ASA’s) skole-atletiekkampioenskappe in Germiston en Bloemfontein verteenwoordig.

Steelies en Burgies wys hul staal

Laerskool Burgersfort en Steelpoort Akademie spog met talle atlete wat eerste, tweede en derde plekke op die Panorama Interlaer behaal het

Steelies deur na kampioenskappe

Drie Steelpoort Akademie-atlete het deurgedring na die Limpopo-atletiekampioenskappe wat op 2 Maart by die Pieter Mokaba-stadion in Polokwane plaasgevind het

Interhoër-uitslae

Die beste prestasie van die dag is aan Chyle van Zyl van Hoërskool Nelspruit toegeken vir sy 1 075 Absa-punte in die skyfwerp.

Little Calvinites show team spirit at athletics day

The little Calvinites were divided into two teams called the Lions and Tigers to compete and gather points in the 60, 80 and 100-metre races as well as long jump and shot put
Top