Entertainment

Kleiner vangste demp nie die geesdrif nie

Die lekker warm weer het saamgespeel toe 60 hengelaars by Kwena-dam saamgetrek vir Longtom Hengelklub se Kwena Bonanza-karpkompetisie wat die naweek van 4 tot 5 November plaasgevind het. Die vis het gebyt en hengelaars het die lyne vanaf 08:00 Saterdag begin natmaak. Kwena-dam is bekend vir sy karpvangste en die swaarste een wat uit die…

5 Minute

BURGERSFORT – Hierdie week het Steelburger/Lydenburg Nuus vyf minute saam met die menseliefhebber, Drikus Crause deurgebring en vir hom ‘n paar vrae gevra om meer van hom te wete te kom: • Hoe sal jy jouself in een sin beskryf? Mense sê almal het ‘n tweeling iewers in die wêreld, maar ek dink nie dit…

HELPENDE HAND

LYDENBURG – Die plaaslike Solidariteit Helpende Hand-tak hou Saterdag ‘n spesiale fondsinsameling ten bate van minderbevoorregtes. Dié besondere geleentheid vind by Lewende Woord Kerk (langs Laske Nakke) plaas. Daar gaan vir ieder en elk iets wees met die hoogtepunt wanneer die gospelsanger, Eloise Saayman optree. Volgens Gerda Venter van Helpende Hand beloof optredes deur Doodlebugs…
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Your details:


Your friends: