Sports galleries

Gees loop hoog by interhuis

Toeskouers kon verlede Saterdag nie genoeg kry van Ohrigstad Laerskool se vonkelende spangees en toewyding tydens die skool se interhuis nie

Verskeie items bied groot vermaak aan feesgangers

Die Geelvarkoorfees het Saterdag nie net heerlike kos, stalletjies en vermaak aangebied nie, maar verskeie sportitems soos jukskei, gholf en bergfietsrenne vir sportliefhebbers het ook plaasgevind

Burgie-swemmers is soos visse in die water

Vyf swemmers van Laerskool Burgersfort het verlede Saterdag die geleentheid gehad om behoorlik rimpelings in die water te maak, toe hulle aan die provinsiale swemuitdunne in Mbombela deelgeneem het

Mans dra rokkies vir liefdadigheid

Mans wat deelgeneem het, moes ‘n rokkie of romp dra en hulle is ook nie toegelaat om hul drywerstokke te gebruik nie
Top