Galleries

Jeugdag gholf

Die manne gryp elke geleentheid aan om bietjie die spel te geniet, so ‘n vakansiedag is die ideale geleentheid.

Wyn by De Ark

LYDENBURG – Dit was middel van die winter en Noag het besluit om ‘n reünie op De Ark te hou. Sem kon die wyne kies en het op Zandvliet Landgoed net buite Ashton besluit. Die skoondogters het gevra of hulle die spyseniering kon behartig en hulle het uitgehang soos laas voor die vloed. Vir die…

Moenie hierdie bekendstelling misloop nie

Die doel van die oggend is om met ondersteuningsgroepe vir traumalyers en hul families te begin en hulpmiddels in traumasituasies bekend te stel.

Komberse vir ‘n goeie doel

LYDENBURG – Die gure weer van die afgelope naweek kon nie die geesdrif van groot groep motorfietryers demp wat aan die jaarlikse Slayer’s Blanket Run deelgeneem het nie. Dié fondsinsamelingsprojek is die inisiatief van die plaaslike Slayers-motorfietsklub. Elke jaar word ‘n ander welsynsorganisasie gekies vir wie die komberse dan bestem is.  

Meat voucher winner announced

Loyal customer Jack Molapa was the lucky winner. He took home a Cheap Cheap meat voucher valued at R500. Molapa said he spent about R2 000 on petrol and snacks during February

Golf vir Jayden

Die geleentheid is ten bate van die Jayden Ross Rautenbach-fonds aangebied en die geld wat ingesamel is, gaan vir Jayden se mediese kostes en hospitaalrekening aangewend word.

Ohrigstad oorwinning

OHRIGSTAD – Die Ratels van Ohrigstad moes die kloue uithaal om ‘n wen teen Komatiepoort se Impalas te verseker. Dit was van die afskop af ‘n taai stryd en beide spanne het geweet dat hulle alles sal moet uithaal. By tye het dit maar naelskraap gegaan maar die Ratels het uiteindelik as wenners van die…

Ratels Rugby

Die Ratels se kragmeting die afgelope naweek teen Malelane het tragies ten einde geloop deurdat hulle hul greep op ‘n oorwinning verloor het. Dit was ‘n harde tuiswedstryd wat deur brute fisiese kontak en talle beserings gekenmerk is. Teen rustyd was die telling 12-20 in Malelane se guns. Die Ratels het herfokus en die tweede…

Local lass among top-achieving students at awards ceremony

The programme is a joint initiative between the Intsimbi National Tooling Industry and the Department of Trade and Industry with NTIP as the executing company facilitating the learning process on behalf of training institutions.

Ratels kraai koning

Dit was ‘n tawwe stryd wat ondersteuners en spanbesture op die punte van hul stoele gehad het toe die Ratels van Ohrigstad en die Rooikatte se eerste span mekaar verlede Saterdag op Laerskool Ohrigstad se veld getakel het. Die Rooikatte het alles in die stryd gewerp om die wedstryd in hul guns te beklink, maar…
Top