Galleries

Klassieke orreluitvoering wag op Lydenburgers

Die NG Moedergemeente in Kantoorstraat se orrel is vanjaar 90 jaar oud en ter viering beplan die gemeente ‘n unieke uitvoering vir Sondag, 22 Oktober. Dié musiekinstrument is in Duitsland aangekoop en deur die familie van wyle G.C. Schoeman aan die gemeente geskenk. Na afloop van die erediens, sal ‘n ‘musikale tee’ bedien word. Smullekker…

Vierjarige skenk haar lang hare aan KANSA

LYDENBURG – Klein Nina de Bruyn (4) het op dié jong ouderdom al ‘n omgeehart. Die dogtertjie het Saterdag tydens die Pink Walk haar haarvlegsel aan KANSA oorhandig “om vir kindertjies wat nie hare het nie te gee”. Volgens haar pa, Tjaart, het hulle een aand ‘n fliek gekyk waarin ‘n kankerlyertjie haar hare weens chemoterapie…

Kersie brand om nuwe lewe te vier

LYDENBURG – Sy brand elke dag ‘n kersie om dankie te sê dat sy kanker oorwin het. So vertel Ria van der Merwe (78) ‘n kankeroorwinnaar. Rina se verhaal van dankbaarheid kom al van voor sy met die siekte gediagnoseer is. “Ek was vroeër jare in ‘n motorongeluk by die verkeerslig, op die hoek van…

Beloofde kermis.

Nog ‘n jaar is verby en inwoners van Rusoord Ouetehuis woel en werskaf lank reeds om gereed te maak vir hul jaarlikse kermis wat volgende week gehou word.

Stem vir jou gunsteling besigheid

Dit is weer tyd om vir jou gunstelingbesigheid in Lydenburg te stem. Die Lydenburg/Mashishing Sakekamer hou jaarliks ‘n kompetisie om die beste plaaslike sakeonderneming van die jaar te kies.

Jo Black oorrompel Lydenburg

‘n Afrikaanse sanger wat tans groot opspraak verwek, Jo Black, het verlede week op Lydenburg gekuier. Hy het op Vrouedag by Café Crust, die NG Kerk-Suid en tydens Hoërskool Lydenburg se L.O.O.P-week opgetree en sy lewensverhaal met sy gehore gedeel.

Elsabe Aldrich motivates scholars

 “School is not a preparation for life, it is life,” said Elsabé Aldrich to Hoërskool Lydenburg’s grade nines during LOOP Youth Week.

Anglican church celebrates 150 in town

It was one of the first Anglican churches in the old Transvaal. The church bell was made in England in 1884, and transported from Durban to Lydenburg by ox-wagon.

Economist of note to deliver keynote talk

Botha, a previous winner of the finmedia Economist of the Year Award and with more than 40 years’ experience, is exceptionally well qualified to advise executives and managers on prospects for the South African economy.
Top