Beswaard oor jou eiendom se nuwe waardasie? Hier is wat jy kan doen.

Leon de Jager.

Leon de Jager, voorsitter van AfriForum Lydenburg-tak, deel graag die volgende oor wat jy kan doen as jy sou voel die waardasie van jou eiendom is onredelik hoog.

AfriForum is bereidwillig om namens jou op te tree en jou beswaar met die Thaba Chweu Munisipaliteit te hanteer.

Wat het ons nodig om dit te doen?

Stuur asb ‘n e-pos aan AfriForum by hierdie adres [email protected] – met die volgende inligting:

naam en fisiese adres asook kontak nommers, die rede vir jou beswaar, byvoorbeeld wat die waardasie was en wat dit nou is en miskien wat jou bure se waardasie is as dit beduidend laer as joune is. Enige inligting (kortliks) wat kan bydrae om jou saak te versterk.

AfriForum hoofkantoor sal afhangende daarvan of genoeg laste ontvang is, die “beswaar saak” dan namens die inwoners van Lydenburg, Sabie en Graskop hanteer.

Skakel Leon by 082-885-2664 as jy enige navrae het.

Latest News

COMMENTS

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: