Die wildevy se modder gat voorspeel weer groot pret en plesier

Selfs die deelnemers se klere kom nie skoon aan die anderkant uit nie.

Die groot trekpleister by die Wildevy 4×4-Gesinsdag is niks anders as die moddergat, ook bekend as die showstopper nie.

Hierdie gat het sy naam gekry deur jarelange beplanning, frustrasie deur motorbestuurders en ‘n opwindende skouspel vir destydse toeskouers. Ure voor hierdie gebeurtenis van die dag moet afskop, word die walle langs die gat al toegesit deur mense wat ywerig wag vir die aksie om te begin.

Met ‘n dorslessertjie in die hand, bou die afwagting op. Dié gat is vir waaghalse, diegene wat nie bang is vir ‘n uitdaging nie en wat hulle motors tot die uiterste wil toets. Daar is voertuie wat self opgebou is en dan ander van die bekende handelsname.

Toeskouers en bestuurders kan ‘n morsige en vuil ervaring verwag. Die voertuie ry van die begin tot die einde in die modder. Die doel is om hindernisse op die roete te voltooi terwyl die ergste in die moddergat voorlê.

Deelnemers moet hulle voertuie in die modder kan navigeer. Die voertuie slinger van kant tot kant, rook trek by die ratkaste uit en bande brand soos dit vat-vat aan die grond raak.

Besoekers geniet die moddergat. Feesgangers word aangeraai om hulle plekke reeds vroeg in te neem om seker te maak dat hulle nie die aksie misloop nie.

  AUTHOR
Mariska Sadler

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Die Wildevy se bergfiets roetes is net vir die braafste

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: