Bejaardes kry die geleentheid om weer die groot vyf in die oë te staar

Die groep van 62 inwoners wat die Krugerwildtuin besoek het.

LYDENBURG – Soos dit al lank tradisie is, gaan die inwoners van Rusoord Ouetehuis jaarliks op ‘n besoek aan die Nasionale Krugerwildtuin.

Koos Scheepers, Hannes Venter, Annatjie Viljoen, Anette Venter, Bets Venter, Charlotte Botha en Manie en Stompie Kruger.

Vanjaar het 62 senior inwoners die driedaagse toer meegemaak. Die opgewonde groep het al drie nagte by Aan de Vliet oorgeslaap en daarna verder ‘n draai by Pretoriuskop gemaak en by Skukuza gaan kuier waar hulle in die Baron-restaurant geëet het. Die laaste dag het hulle by Laer Sabie deurgebring.

Drie minibussies is geborg om die inwoners wildtuin toe te vervoer. Links: Heila Willemse (McGee Ford), Johnny Moganedi (Sekhukhune Taxi) en Bossie Bosman van Maartin Begrafnisondernemers. Glencore Chroommyne het twee van die bussies geborg.

Die wildtuinbesoek is ‘n hoogtepunt vir die gryskoppe. Om die tydjie in die bos te kan ontspan, bak en brou die inwoners die hele jaar. Hulle verkoop dan koek, pannekoek, boepensbroodjies en ander heerlike kos om fondse in te samel.

  AUTHOR
Pat Zietsman

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Die Wildevy se bergfiets roetes is net vir die braafste

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: