Nog ‘n plaasaanval skok gemeenskap

Failed robbery

OHRIGSTAD – Nóg ‘n plaasaanval – die tweede een in 72 uur in Lydenburg en omgewing – het skokgolwe deur die gemeenskappe gestuur.

Whatsapp groepe het net na twee vanoggend begin reageer toe ‘n plaasaanval aangekondig is. Koos van Heerden, een van die lede op die bekende GOS groep, het in ‘n stem boodskap bevestig dat Dewald Els om 06:00 opgeneem is in Nelspruit Medi Clinic. Daar is eers vermoed dat hy twee maal deur sy rug geskiet is by die stoor op sy plaas.

Plate is egter geneem en dit is bevestig dat hy slegs een keer getref is. Die patroon is deur sy rug en by sy sy uit. Hy is stabiel en by sy volle positiewe, maar in baie pyn. Geen organe is getref nie. Hy bly egter nog vir observasie.

Donderdagaand is Kuifie Mouton en sy vrou, Karin net buite Lydenburg op die Weltevredenpad ook aangehou en beroof. Die egpaar het egter geen beserings opgedoen nie, maar is beroof van kontant en gewere.

Meer inligting sal volg.

  AUTHOR
Mariska Sadler

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Plaasaanval: Boer geskiet

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: