Jeugdag gholf

BURGERSFORT – ‘n Groep spelers het Jeugdag op die gholfbaan deurgebring waar hulle vriendskaplik aan ‘n sosiale byeenkoms deelgeneem het. Die Jeugdag-gholfdag by Tubatse Chrome-klub was presies wat hierdie mans nodig gehad het om weer jolig en jonk te voel terwyl hulle ‘n paar balle slaan. Dit was ‘n gekuier van begin tot einde en al het die balle nie altyd geval waar hulle moes nie, was daar nie ‘n tekort aan geesdrif nie.

  AUTHOR
Mariska Sadler

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
gerda