Man geskiet tydens huisinbraak.

Die bloedbevlekte handvatsel wat die boewe uitgebreek het.

 

Nog skote is gevuur en een koeël is deur sy voet. ‘n Ander het die sitkamermuur sentimeters van een van die kinders se kop af getref. Hy het die kinders beveel om kamer toe te hardlooop waar hulle saam met sy verloofde op die grond gelê het terwyl nog skote afgevuur is.

Prinsloo het met sy bebloede voet en ‘n flits uitgestorm en twee mans sien weghardloop. Volgens bure het hulle ses skote gehoor.

 

 

  AUTHOR
Mariska Sadler

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Drug dealer sent to prison