Komberse vir ‘n goeie doel

LYDENBURG – Die gure weer van die afgelope naweek kon nie die geesdrif van groot groep motorfietryers demp wat aan die jaarlikse Slayer’s Blanket Run deelgeneem het nie.

Dié fondsinsamelingsprojek is die inisiatief van die plaaslike Slayers-motorfietsklub. Elke jaar word ‘n ander welsynsorganisasie gekies vir wie die komberse dan bestem is.

 

  AUTHOR
Pat Engeblrecht

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Man is nabbed for the possession of 112g of marijuana