Mind maps

‘n Handjievol onderwyseresse het vir ‘n paar opeenvolgende weke ‘n kursus bygewoon, naamlik “Mind Maps”. Dit leer onderwysers om bepaalde oefeninge met leerders te doen voor hulle met aktiwiteite of eksamens begin. Dit poog om onderwysers en ouers te bemagtig, sodat leerders wat sukkel met leer, konsentrasie, angstigheid, swak geheue en vele meer, beter bygestaan kan word; tuis en ook in die klaskamer. Hierdie onderwyseresse spog nou elk met ‘n nuwe SACE-geakrediteerde sertifikaat.

 

  AUTHOR
Mariska Sadler

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Mine workers taken care of at wellness campaign