Steelpoort Akademie spog met nuwe onnies.

Steelpoort Akademie spog met drie nuwe personeellede. Hulle het ‘n nuwe adjunkhoof Willie Oosthuisen, ‘n nuwe ontvangsdame Martonette de Jager en ‘n gr. 3-juffrou Petro Oosthuisen. Die skool wens hulle alle voorspoed en sterkte toe. Welkom by die Steelie-familie!

 

  AUTHOR
Mariska Sadler

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Spur help vinnige voetjies