Steelpoort Akademie netbal proewe

Steelpoort Akademie kan nie anders as om trots te wees op hulle flinkvoetige netbalspelers nie. Vier dogters het na die tweede ronde van die nasionale proewe deurgedring, en Tebogo Sekwane het haar pad na die provinsiale proewe op Standerton oopgespeel. Die skool wil graag almal bedank wat ‘n bydrae tot die sukses gelewer het, van elke ouer tot al die afrigters.

 

  AUTHOR
Mariska Sadler

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Steelpoort Akademie beloon leerders