Heritage social

Kobus and Rentia Beeslaar by hulle
kaktus-stalletjie.

Terwyl fietsryers dit uitgespook het in die Lydenburg Heritage MTB-ren in die Gustav Klingbiel-natuurreservaat, het besoekers hulle verlustig in die snuisterye, klere en speelgoed wat by stalletjies te koop was. Vir die lekkerbekke was daar heerlike eetgoed en ‘n biertent vir kuier en ontspan. Optredes deur die plaaslike groep, Citation en Gerald Clark het bygedra tot die lekker atmosfeer wat geheers het. Dit was die tweede aanbieding van hierdie fietsren en dit het 110 meer deelnemers van heinde en ver as verlede jaar gelok.

  AUTHOR
Mariska Sadler

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Garbage dive