Jakkie Louw by Plaashuis

Jakkie Louw, Brandon-Parr Bayley en Judy Winterbach.

BURGERSFORT – Daar is Saterdagaand tot laatnag gekuier en partytjie gehou in ‘n volgepakte Plaashuis waar Jakkie Louw as gaskunstenaar opgetree het. Dit was die geleentheid waarna baie aanhangers al weke lank uitgesien het. Die gehoor het jolig saamgesing en Jakkie het oudergewoonte met almal gekuier as hy nie op die verhoog was nie. Burgersfort het hom verseker tuis laat voel en hoop om hom gou weer te sien.

  AUTHOR
Mariska Sadler

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Loskop local results