Graad R atletiek

Mika Oosthuizen is trots op haar medalje.

STEELPOORT – Wat kan nou ouliker wees as kleingoed wat resies hardloop, spiesgooi, gewigstoot en hekkies spring?

Die gr. R-klassies van Steelpoort Akademie het Vrydagogged hul atletiekdag gehou – juf. Dilhea Keulder se inisiatief.

Daar was beslis nie ‘n tekort aan ywer en gees nie. Hulle het met alle mag en krag oor die hekkies geklim, party sommer onderdeur, maar die eindstreep is bereik.

Al die deelnemertjies het medaljes ontvang.

  AUTHOR
Mariska Sadler

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Little Steelburger readers can win big!

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Your details:


Your friends: