Stem nou vir jou graad 1

AANDAG: Neem kennis dat die kompetisie se inskrywings sluit Dinsdag 7 Februarie 2017 om 12:00.

LYDENBURG – Hier is hulle. Ons gr. 1-leerlinge van wie een die kans staan om ‘n jaar se skoolgeld met die komplimente van ons borge, Pick n Pay Steelpoort, Lydenburg Nissan, Redlum Rekenmeesters, C&FMining & Engineering Services (Pty) Ltd, Alba Atra Labour Hire & Construction (Pty) Ltd en Nomakanjani te wen.

Lesers kan nou vir hulle gunstelingfoto stem. Met al die mooi gesiggies gaan dit nie maklik wees om te kies nie.
Maar om te stem is. Al wat jy hoef te doen, is om na die koerant se webtuiste by www.steelburgernews.co.za te gaan, op die storie met ‘n stem-ikoon te kliek en só jou stem te laat tel.

Sorry. This form is no longer available.

 

 

 

 

 

  AUTHOR
Mariska Sadler

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Mastermind in cash-in-transit heists behind bars