Stokke swaai vir broodnodige fondse

Johan Labuschagne en Talita du Preez.

Die Hervormde Kerk Lydenburg se jaarlikse gholfdag het Saterdag groot aftrek onder speler by die plaaslike gholfbaan gekry.

Sestig spelers het aan die “BB Scramble Drive” deelgeneem. Dié jaarlikse instelling is naas die Vleisfees een van die kerk se groot fondsinsamelingsprojekte.

Die wenners vir die dag was Tony Henery en Danie Brummer, gevolg deur P. Lombard en D. Lombard met Jaco Coetzer en Luan Swart in die derde plek.

  AUTHOR
Pat Engelbrecht

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Bank searched for explosive device