Spelers pak mekaar in rondomatalie

Johan Möller (Lydenburg) en (agter) Johnny Desmore (Waterval Boven).

Rolbalspelers van vier klubs het Saterdag by die Lydenburg Rolbalklub aan ‘n rondomtalie-ligawedstryd deelgeneem.

Lydenburg, Sabie, LVCC (Mbombela) en Waterval Boven speel sedert 15 Oktober uitspeelwedstryde om ‘n wenner in die Mpumalanga C-liga te bepaal. Die wedstryde word tot Saterdag, 26 November gespeel.

  AUTHOR
Pat Engelbrecht

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Man found with suspected stolen police goods