Akademie fokus op diabetes

Voor: Anhilde de Jager, Alex Schambriel, Tianet de Jager, Stefan Vorster, Ruben Kruger, Morné du Preez, Marnus Bekker, Jacel van Biljon, (tweede ry) Quane van der Westhuizen, Anneke Lund, Xavier Connolly, James Moulder, Douw Hattingh, Vernon Kruger, Marlize Venter, Jayden de Beer,(derde ry) Riaan Minnaar, Bernice Minnaar, Reinhardt Wolmarans, Stephen Meyer, Dian Jansen van Vuuren, Hanru Vermaak, Janus Botes, Estian van Rooyen, Marelize Viljoen, (agter) Zander Venter, Ruhardt Vermaak, Monica van

LYDENBURG – Leerlinge van Lydenburg Akademie CVO-skool was Maandag ter ondersteuning van Wêrelddag vir Diabetes almal in blou geklee.

Wêreldwyd word daar op 14 November bewusmaking oor diabetes geskep. Die tema vir dié jaar was: “Oë op diabetes”.

Die veldtog is ook van stapel gestuur omdat ‘n leerling van die skool, Dian Janse van Vuuren, ‘n diabeet is. Die skool het hom só ondersteun.

  AUTHOR
Bridget Mpande
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Burgersfort laer lente dag