Gees loop hoog by interhuis

OHRIGSTAD – Toeskouers kon verlede Saterdag nie genoeg kry van Ohrigstad Laerskool se vonkelende spangees en toewyding tydens die skool se interhuis nie.

Die leerders is verdeel in twee spanne; Olien en Kiaat. Deur die loop van die dag het die Olien-atlete hul beste gegee om die sportbeker te wen, terwyl Kiaat hul longe uitgesing het om die sangbeker te verower.

Atlete het aan baanitems, hoogspring, verspring en gewigstoot deel geneem om plekke te behaal.

  AUTHOR
Chané van der Merwe
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Get your law firm out there