Uncategorized

Nuusflits!

Vrou word gekaap en oornag aangehou.

Steelpoort Akademie netbal proewe

Steelpoort Akademie kan nie anders as om trots te wees op hulle flinkvoetige netbalspelers nie. Vier dogters het na die tweede ronde van die nasionale proewe deurgedring, en Tebogo Sekwane het haar pad na die provinsiale proewe op Standerton oopgespeel. Die skool wil graag almal bedank wat ‘n bydrae tot die sukses gelewer het, van…

SA atletiek

BURGERSFORT – Waterval CVO-skool se atlete het die medaljes tydens die onlangse jaarlikse Suid-Afrikaanse CVO-atletiekbyeenkoms laat instroom. Twee leerling het erekleure vir atletiek verwerf en die blitsige gr. 1-leerder, Emkhe Joubert het die 600m-rekord verbeter. Sasolburg se warm son kon hierdie kinders nie keer nie. Hulle het met hart en siel aan elke item deelgeneem….

Magaba rooftog

BURGERSFORT – Drie gemaskerde en gewapende mans het Dinsdag omstreeks 01:50 die Magaba-vulstasie beroof. Die mans het die winkel binnegestorm, die werkers met die wapens gedreig, en hulle hande met draad vasgebind. Drie vullissakke vol pakkies sigarette en drie geldlaaie van die kasregister is gebuit. Daar is ook aan die kluis geruk en gepluk, wat…

selfoon dief slaan toe

BURGERSFORT – ‘n Man met lang vingers gaps jou selfoon sonder dat jy dit agterkom. Tom Steenkamp het twee weke gelede oudergewoonte saam met sy vrou in Stax Video-winkel rondgesnuffel. ‘n Lang skraal man het hom skielik uit die bloute kom groet en ‘n geselsie aangeknoop. Steenkamp was verward, maar het saamgesels en probeer uitvind…

Steelpoort Akademie beloon leerders

STEELPOORT – Steelpoort Akademie sorg dat goeie gedrag en prestasies van leerlinge met merietepunte beloon word. Leerlinge met 15 merietepunte ontvang ‘n oranje knopie en ‘n sertifikaat. Diegene met 30 merietepunte ontvang ‘n silwer balkie en ‘n sertifikaat en sodra ‘n leerling 50 merietepunte bereik, ontvang hulle goue balkies asook ‘n sertifikaat. “Die skool is…

Huis inbraak

“Dit wat hulle gespuit het, het ‘n wit poeierlaag op die mure nagelaat,” vertel Christelle Crause.

gemaskerde rondloper

BURGERSFORT – Inwoners van die Lions Rock-woonbuurt is bekommerd omdat hulle bedags en snags deur ‘n gemaskerde man geteiken word. Nadat twee vroue helderoordag in hul huise aangeval is en na ‘n vlaag huisinbrake wat aangemeld is, blyk dit dat die buurt ‘n teiken vir misdaad word. Dit is nie duidelik of die man, wat…

Ratels kraai koning

Dit was ‘n tawwe stryd wat ondersteuners en spanbesture op die punte van hul stoele gehad het toe die Ratels van Ohrigstad en die Rooikatte se eerste span mekaar verlede Saterdag op Laerskool Ohrigstad se veld getakel het. Die Rooikatte het alles in die stryd gewerp om die wedstryd in hul guns te beklink, maar…

lowvelder_smallcorridor_smallnelspruitpost_smallhazyview_smallmpumalanganews_sallwhiteriver_smallbarbertonTimes_smallgetitagriecoRD_smalllooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other