Editor’s note

Pupils’ teeth get some love and affection

“I check the condition of these children’s teeth free of charge, because I love kids. I showed them around my surgery, so they see how a dentist works,” said Matlakala. “I love working with kids, they bring the best out of me. I spoke to the kids about the significance of cleaning their teeth and demonstrated to them how it is done,” he added.

Gemeenskap trek dansskoene aan

‘n Smullekker driegangmaaltyd is aangebied terwyl almal hul danspassies op die skoffelbaan gewys het

Recreation hall to make way for new soccer stadium

The newspaper was informed that a Chinese investment company, similar to that of the Chinese housing project in Graskop, will invest R200 million in this project and is said to be completed by August next year.

Controversy at TCM auction

If anyone has any information on who these bidders in the picture are, please contact Narda Vermaak on 083-554-3961 or send us a private message on our Facebook page.

TCM rassisties met afsnywerk

LYDENBURG – Vir die afgelope drie maande is geen afsnylyste vir elektrisiteitstaking vir uitbreidings anders as dié van sentrale Lydenburg ontvang nie. Die voormalige kontrakteur van diskonneksies, mnr. Samora Motlatje, het onlangs aan die Steelburger/Lydenburg Nuus erken dat sedert sy kontrak in Maart verlede jaar verstryk het, hy slegs afsnylyste vir die sentrale binnedorp en…

TCM vehicles ferry ANC supporters

LYDENBURG – During the last registration weekend conducted by the IEC, the ANC apparently capitalised on infrastructure and equipment of Thaba Chweu Municipality. Bakkies, rented from Avis by the governing body, were blatantly utilised to promote this party’s interest campaign and to encourage voters to register. TCM’s rented bakkies was spotted ferrying ANC activists through…

Motoriste in die dorp ignoreer padtekens

BURGERSFORT – Dit blyk eenvoudig of sekere inwoners van die omgewing nie kan lees nie want drie bordjies word daagliks voor Laerskool Burgersfort se ou ingang geïgnoreer. Die bordjies wat lees, “No parking”, “no hawkers” en “keep Burgersfort clean” keer nie die inwoners van die omgewing om dié reëls te breek nie. Boonop raak die…

Pa van drie hang hom in karavaanpark op

LYDENBURG -Terwyl die musiek steeds in die agtergrond speel as agtergrond vir die einde-van-die-maand-vieringe, het ‘n pa van drie Saterdagoggend sy lewe langs ‘n rivier geneem. Mnr. Albert Wessels (45) het etlike minute voor sy dood nog vir sy vriend vertel dat hy nie so iets sal doen nie. “Ek het vir Albert vertel dat…

‘Teervisse’ behoort die aandag te trek

BURGERSFORT – ‘n Plaaslike onderwyseres, me. ODilhea Keulder, het in die voetspore van ander ontstoke inwoners gevolg en nou ook haar kreatiwiteit ingespan om die aandag van die plaaslike munisipaliteit te kry. Dit volg na ‘n waterpyp reeds vir meer as ‘n maand onophoudelik voor haar huis in Elephants Hill lek. “Vandat ons Desember van…

lowvelder_smallcorridor_smallnelspruitpost_smallhazyview_smallmpumalanganews_sallwhiteriver_smallbarbertonTimes_smallgetitagriecoRD_smalllooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top