Lifestyle

Veldskiet dag

Mans en selfs ‘n paar vroue het die gewere afgestof en aan die kompetisie deelgeneem wat hulle op alle vlakke van bevoegdheid getoets het.

Spur help vinnige voetjies

Spur maak hulle harte oop as dit by skole se fondsinsamelings kom. Vinnige Voetjies Dagsorg is ‘n nuwe skool wat die begin van die jaar sy deure vir veilige en effektiewe dagsorg geopen het. Spur het hulle genooi om een aand as kelners te kom werk, waarna hulle dan ‘n persentasie van die inkomste sou…

Teacher’s passion shines through

LYDENBURG – “I strive for excellence, not for awards – that is me.” These are the words of Fahmeeda Latib (36) from Lydenburg Primary School who came second in the category, Excellence in Primary Teaching, at the 17th annual National Teaching Awards. The function was held at Gallagher Conference Centre in Johannesburg on March 25….

Heritage social

Terwyl fietsryers dit uitgespook het in die Lydenburg Heritage MTB-ren in die Gustav Klingbiel-natuurreservaat, het besoekers hulle verlustig in die snuisterye, klere en speelgoed wat by stalletjies te koop was. Vir die lekkerbekke was daar heerlike eetgoed en ‘n biertent vir kuier en ontspan. Optredes deur die plaaslike groep, Citation en Gerald Clark het bygedra…

Jakkie Louw by Plaashuis

BURGERSFORT – Daar is Saterdagaand tot laatnag gekuier en partytjie gehou in ‘n volgepakte Plaashuis waar Jakkie Louw as gaskunstenaar opgetree het. Dit was die geleentheid waarna baie aanhangers al weke lank uitgesien het. Die gehoor het jolig saamgesing en Jakkie het oudergewoonte met almal gekuier as hy nie op die verhoog was nie. Burgersfort…

lowvelder_smallcorridor_smallnelspruitpost_smallhazyview_smallmpumalanganews_sallwhiteriver_smallbarbertonTimes_smallgetitagriecoRD_smalllooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other