Sports galleries

Golf vir Jayden

Die geleentheid is ten bate van die Jayden Ross Rautenbach-fonds aangebied en die geld wat ingesamel is, gaan vir Jayden se mediese kostes en hospitaalrekening aangewend word.

Ohrigstad oorwinning

OHRIGSTAD – Die Ratels van Ohrigstad moes die kloue uithaal om ‘n wen teen Komatiepoort se Impalas te verseker. Dit was van die afskop af ‘n taai stryd en beide spanne het geweet dat hulle alles sal moet uithaal. By tye het dit maar naelskraap gegaan maar die Ratels het uiteindelik as wenners van die…

Ratels Rugby

Die Ratels se kragmeting die afgelope naweek teen Malelane het tragies ten einde geloop deurdat hulle hul greep op ‘n oorwinning verloor het. Dit was ‘n harde tuiswedstryd wat deur brute fisiese kontak en talle beserings gekenmerk is. Teen rustyd was die telling 12-20 in Malelane se guns. Die Ratels het herfokus en die tweede…

Ratels kraai koning

Dit was ‘n tawwe stryd wat ondersteuners en spanbesture op die punte van hul stoele gehad het toe die Ratels van Ohrigstad en die Rooikatte se eerste span mekaar verlede Saterdag op Laerskool Ohrigstad se veld getakel het. Die Rooikatte het alles in die stryd gewerp om die wedstryd in hul guns te beklink, maar…

Nog ‘n wen vir die Ratels

Die Ratels van Origstad het nog ‘n wen onder die knie wat hulle die naweek teen die Pumbas van Hoedspruit verwerf het. Dit manne van Origstad het geweet hulle is in vir ‘n tawwe stryd, en het hulle alles gegee die volle 80 minute van die spel. Teen halftyd was hulle voor met ‘n telling…

Beste atlete weeg mekaar op vir interlaer

Atlete het die geleentheid gehad om teen mekaar mee te ding en hulle vaardighede vir die interlaer, wat Vrydag in Malelane deur Laerskool Malelane aangebied was, op te skerp

Modikwa cyclists show team spirit

Nine members of the Modikwa Cycle Club competed in the 20th annual Barberton XCM Mountain Bike Challenge on Saturday

Skilllies nie in dop gekruip

Burgersfort Laerskool het Vrydag hul jaarlikse interhuis met Burgersfort Toyota as hoofborg gehou

Gees loop hoog by interhuis

Toeskouers kon verlede Saterdag nie genoeg kry van Ohrigstad Laerskool se vonkelende spangees en toewyding tydens die skool se interhuis nie

lowvelder_smallcorridor_smallnelspruitpost_smallhazyview_smallmpumalanganews_sallwhiteriver_smallbarbertonTimes_smallgetitagriecoRD_smalllooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other