Schools galleries

Learners compete in Athletics

The competition saw all primary schools learners competing to represent the Tubatse Cluster in Groblersdal.

Skool wys hulle gee om vir die gemeenskap

Jakkals Akademie se personeel, leerlinge, ouers en vriende het Saterdag gewys dat hulle harte warm klop vir ander toe hulle ‘n kankerloop vir ‘n inwoner van die dorp aangebied het

Laerskool se leerlinge wen groot met lootjies

Laerskool Origstad het onlangs ‘n kompetisie van stapel gestuur waartydens looitjies verkoop is. Hierdie is ‘n jarlikse geldinsamelingsprojek ten bate van die skool. Die eerste plek het aan Gys Helm gegaan wat ‘n jagnaweek by Graham Hunting Safaris gewen het. Die tweede plek is deur Sonja du Plessis wat ‘n naweek by Forever Resorts Badplaas gewen het, opgeraap, Cor Cross was die derdeprys wenner wat ook ‘n naweek by Forever Resort Blyde Canyon ingepalm het. Die seun wat die meeste boekies verkoop het was Dorey Burger en die dogters was twee sussies wat gelyk was, Yone en Ni-Nha Beetge.

Steelpoort meisies blink uit

‘n Groepie dogters van die Steelpoort Akademie het die naweek van 10 Junie aan die Mpumalanga Netbal kampionskape te Witbank by Kragbron Laerskool deelgeneem het. Hulle het in die jaarlikse ligas 1ste plek behaal waar hulle teen 6 skole van Witbank en Middelburg gespeel het. Asgevolg van ons puik prestasie geduurende die ligawedstryde het hulle…

Burgies loop model by mode parade

Die Burgies het op April 21 ‘n baie spesiale geleentheid by die skool aangebied waar die nuwe gr. 1-haasbekkies die kans gekry het om hulle lyfies model te hou

Burgies is soos visse in die water

Nie eers die onlangse reënbuie kon hierdie Burgies uit die water hou nie. Hulle het onlangs aan die skool se swemgala deelgeneem en elke swemmer het sy beste gegee

Calvin pupils enjoy a special celebration

Calvin College hosted a spectacular event with the Greater Tubatse Municipality’s (GTM) mayor, Cllr Ralepane Mamekoa as VIP guest on last Saturday
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other