Hervormde kerk gholf

André Olivier.

Mans en vroue het weer ter ondersteuning van die Hervormde Kerk die afgelope naweek vir ‘n potjie gholf by Tubatse Chrome se baan opgedaag. Dit het gewemel van spelers wat tot hierdie goeie doel wou bydra. Die baan was wel vir sommige ‘n uitdaging, maar selfs die verbroude houe het nie die spelers se moed in hulle skoene te laat sink nie. Inteendeel, talle het te kenne gegee dat hulle ten spyte van alles, weer die baan vir fondsinsamelings sal aandurf.

  AUTHOR
Mariska Sadler

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Battle against darkness rages on