Ohrigstad oorwinning

OHRIGSTAD – Die Ratels van Ohrigstad moes die kloue uithaal om ‘n wen teen Komatiepoort se Impalas te verseker. Dit was van die afskop af ‘n taai stryd en beide spanne het geweet dat hulle alles sal moet uithaal. By tye het dit maar naelskraap gegaan maar die Ratels het uiteindelik as wenners van die veld gestap.

Teen rustyd was die telling 7-12 in Komatiepoort se guns en het die gelyk of die tuisspan gaan verloor, maar in die tweede helfte het die Ratels met nuwe geesdrif uitgedraf en hard teruggeveg. Die eindtelling was 26-25 in die Ratels se guns.

Voorspeler van die wedstryd was Jannie Oosthuizen en die agterspeler, Brandon Parr-Bayley. Die Ratels se Jannie Oosthuizen het gedurende die eerste helfde ‘n geel kaart vir ‘n boorvat gekry. Hulle volgende wedstryd is teen Malelane en dit vind weer op Laerskool Ohrigstad se veld plaas. Afskop is om 15:30.

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

lowvelder_smallcorridor_smallnelspruitpost_smallhazyview_smallmpumalanganews_sallwhiteriver_smallbarbertonTimes_smallgetitagriecoRD_smalllooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Recommended Story
Heritage social

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other