Spur help vinnige voetjies

Voor: Chrisna Crause, Willie Jacobs, Monica Olivier, Drickus Crause, (agter) Hendri Crause, Spur-bestuurder, Warren Rasmeni en Sonja Olivier.

Spur maak hulle harte oop as dit by skole se fondsinsamelings kom. Vinnige Voetjies Dagsorg is ‘n nuwe skool wat die begin van die jaar sy deure vir veilige en effektiewe dagsorg geopen het. Spur het hulle genooi om een aand as kelners te kom werk, waarna hulle dan ‘n persentasie van die inkomste sou kry.

Personeel van die skool en ouers het dié geleentheid met altwee hande aangegryp om ‘n ekstra geldjie in te samel. Christa Crause, eienaar van Vinnige Voetjies sê hulle is dankbaar dat Spur hul genooi het om aan die projek deel te neem, asook vir die fondse wat so ingevorder is.

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

lowvelder_smallcorridor_smallnelspruitpost_smallhazyview_smallmpumalanganews_sallwhiteriver_smallbarbertonTimes_smallgetitagriecoRD_smalllooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Next Story
St Patricks