Skool erken kinders en hul talente

Dié leerlinge het spesiale toekennings ontvang. Voor: Kian Coetsee, Danieal Kruger, Janika van der Westhuizen, Liam Sadler, Frans le Roux, Pieter Botha, Danelle Coetsee, (middel) Dellmarie Roos, Bruyan van der Westhuizen, Leandrie Vogel, Nolan Kruger, Jean-Rico Labuschagne, Jean Pierre van der Merwe, Liney Pieters, en (agter) Biance Bezuidenhout.

Jakkals Akademie se jaarlikse prysuitdeling het onlangs plaasgevind. Tydens die geleentheid is leerlinge beloon vir hul goeie prestasies, hetsy akademies of op ander terreine.

Ouers is genooi om deel van die funksie te wees. Volgens me. Esmé Bezuidenhout, onderwyser by die skool, beloon hulle nie net akademiese presteerders nie, maar erkenning word ook aan leerlinge vir die spesiale en onderskeie talente wat hulle het, gegee. Bo: Dié leerlinge het spesiale toekennings ontvang.

 

  AUTHOR
Bridget Mpande
Journalist

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

lowvelder_smallcorridor_smallnelspruitpost_smallhazyview_smallmpumalanganews_sallwhiteriver_smallbarbertonTimes_smallgetitagriecoRD_smalllooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Recommended Story
Vroue geniet konferensie