Aandmark ten bate van kogleêre inplanting kry goeie ondersteuning

Johan, Adele en Tristan Hattingh.

Die opkoms by verlede Vrydag se aandmark wat by Jock Stalls plaasgevind het, was besonder goed. Die mark is ten bate van Anhilde de Jager (9) gehou wat op ‘n kogleêre inplanting wag. Sy is medies reeds as ‘n geskikte kandidaat vir ‘n inplanting geëvalueer.

Besoekers kon hulle verlustig aan ware wat by die stalletjies te koop was – en dit alles vir ‘n goeie doel.

  AUTHOR
Pat Engelbrecht

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
5 Minutes