Nog ‘n wen vir die Ratels

Die Ratels van Origstad het nog ‘n wen onder die knie wat hulle die naweek teen die Pumbas van Hoedspruit verwerf het. Dit manne van Origstad het geweet hulle is in vir ‘n tawwe stryd, en het hulle alles gegee die volle 80 minute van die spel. Teen halftyd was hulle voor met ‘n telling van 8-3 maar was nie van ‘n wen verseker nie. Punte is aangeteken deur Eben Blignaut ( een drie), Martin Van Den Berg (een drie en twee strafskoppe) en Juan van Zyl (een strafskop). Dit was harde kontak rugby waardeer verskeie spelers ook besering opgedoen het, maar almal gelukkig spoedig herstel het. Die eindtelling was 19-11 in die Ratels se guns. Die spelers van die wedstryd was Branon Parr-Bayley (voorspeler) en Willem le Grange (agter speler). Die span is nou deur na die semi-finale wat op hulle tuisveld die 9e Julie gaan plaasvind. Daar lê harde werk en toewyding voor, iets waarvoor hierdie span verseker gereed is.

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

lowvelder_smallcorridor_smallnelspruitpost_smallhazyview_smallmpumalanganews_sallwhiteriver_smallbarbertonTimes_smallgetitagriecoRD_smalllooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Recommended Story
SA’s high teen suicide rate

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other