Burgies vier gewyde dag op vrolike wyse

Groot opgewondenheid en vrolikheid het Hemelvaartdag geheers oor Laerskool Burgersfort se rugbyveld nadat die leerders hul boodskappies en ballonne losgelaat het.

BURGERSFORT – Skole landwyd het verlede Donderdag Hemelvaartdag gevier. Laerskool Burgersfort het ook hul leerders die geleentheid gegee om dié gewyde dag te vier met spesiale aktiwiteite op die skool se rugbyveld.

Die Burgies kon persoonlike boodskappies skryf en aan pienk ballonne vasmaak wat later in die lug losgelaat is. Daar is selfs vliegduiwe vrygelaat wat bokant die rugbyveld in formaat gevlieg het terwyl die kleingoed rondgespring en gedans het.

Hemelvaartdag was ‘n besonderse ervaring vir die Burgie-leerders en personeel. Die dag verwys na die Christelike gebeurtenis toe Jesus opgevaar het hemel toe.

  AUTHOR
Chané van der Merwe
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Man geskiet tydens huisinbraak.

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other