Steelies bedank borg vir toer hemde

Voor: Tetelo Magaba, Roddy Alberts, Tadiwa Joel, DJ Knoesen, Christiaan Wilemse, Shego Ramonyai, (tweede ry) Lodewyk le Grange, Alfred Denaroanah, Tshepo Mosala, Thinus de Jager, JC Knoetze, Tokollo Mkgolane, (derde ry) Blessing Hamandishe, Ofentse Shongwe, Adriaan de Jager, Sello Mazega, André Roux, Joshua Moloto, Tiro Makola, (vierde ry) Armand Reyneke, Johannes Makane, Daruis Potgieter, Regional Sabogo, Lungile Maphanga, Nkosi Mavuso, (agter) LJ Moll, CJ Muller, Noku Joel, Dakalo Lebakeng, Ru-han Dryer en Adriaan Johnstonne.

Die Steelies wil graag Steelpoort Apteek bedank vir hul ruim donasie aan die skool se eerste o/11-rugbyspan wat onlangs op toer was in Witrivier. Hier is die span in hul geborgde T-hemde.

  AUTHOR
Chané van der Merwe
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Van oorgewig tot ’n gespierde wenner