Beste atlete weeg mekaar op vir interlaer

Groot opwinding het Saterdag op Laerskool Burgersfort se sportgronde geheers tydens die vriendskaplike atletiekbyeenkoms waaraan Laerskool Atokia, Steelpoort Akademie, Calvin College en Laerskool Ohrigstad deelgeneem het. Atlete het die geleentheid gehad om teen mekaar mee te ding en hulle vaardighede vir die interlaer, wat Vrydag in Malelane deur Laerskool Malelane aangebied was, op te skerp.

  AUTHOR
Chané van der Merwe
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
EFF councillors sworn in at peaceful FGTM council meeting