Burgie-atlete hard aan die oefen vir interhuis

Burgie-atlete was die afgelope week hard aan die oefen vir die interhuis wat vandag op die laerskool se sportgronde plaasvind.

Onderwysers en atlete het die laaste paar dae seker gemaak dat elke atleet ‘n regverdige kans tydens die uitdunne staan.

Ouers en belangstellendes word genooi om die Burgies op die baan en veld te kom ondersteun.

  AUTHOR
Chané van der Merwe
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
WATCH: Attempted robbery on G4S truck